Olimpiese Winterspele 1994

XVIIe Olimpiese Winterspele
Olimpiesespele van 1994

Gehou in Lillehammer, Noorweë
Deelnemende lande 67
Deelnemende atlete 1 737 (1 215 mans, 522 vroue)[1]
Items 61 in 6 sporte
Openingseremonie 12 Februarie 1994
Sluitingseremonie 27 Februarie 1994
Amptelik geopen deur Koning Harald V
Atlete-eed Vegard Ulvang (Noorse ski)
Beampte-eed Kari Kåring (kunsskaats)
Olimpiese vlam Prins Haakon Magnus
Vorige Spele 1992: Albertville (Frankryk)
Volgende Spele 1998: Nagano (Japan)

Die Olimpiese Winterspele 1994 (Noors: Vinter-OL 1994), amptelik bekend as die XVIIde Olimpiese Winterspele, is tussen 12 en 27 Februarie 1994 in Lillehammer, Noorweë, aangebied. Ander kandidaatstede was: Anchorage (Verenigde State), Östersund/Åre (Swede) en Sofia (Bulgarye). Dit was die eerste Winterspele wat nie in dieselfde jaar van die Somerspele gehou is nie.

Die Paralimpiese Winterspele 1994 is tussen 10 en 19 Maart in Lillehammer gehou.

  1. (en) "The Olympic Winter Games Factsheet" (PDF). Internasionale Olimpiese Komitee. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 November 2018. Besoek op 21 Januarie 2018.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search